Aanbid in Afrikaans

Kalender van aktiwiteite

Tuisblad
Fotos
Wat is "AiA"?
Prediker
Waar kom ons bymekaar?
Wie kan ek kontak?
Kalender van aktiwiteite
RSVP hier!!!

Maart 2007

Aanbid in Afrikaans - Sondag Aand, Maart 11 om 06:00 namiddag
(Westwood Baptiste Kerksaal --  "Maklike" aandete word bedien na afloop van die boodskap - RSVP so gou moontlik!!)

Mei 2007

Gekanselleer
 Aanbid in Afrikaans - Sondag, 13 Mei om 06:00 namiddag
(Westwood Baptiste Kerksaal)
 
 

Julie 2007

Aanbid in Afrikaans - Sondag, 15 Julie om 06:00 namiddag
(Westwood Baptiste Kerksaal

April 2007

 Aanbid in Afrikaans - Sondag Aand, April 15 om 06:00 namiddag
(Westwood Baptiste Kerksaal --  "Maklike" aandete word bedien na afloop van die boodskap)

Junie 2007

Tot verdere kennisgewing is Junie se byeenkoms gekanselleer.  Daar is 'n moontlikheid dat ons 'n besoekers-predikant mag kry (vanaf Tukkies), maar dit is nog nie gefinaliseer nie - almal sal verwittig word indien ons wel 'n Junie byeenkoms kan hou.

Augustus 2007

Aanbid in Afrikaans - Sondag, 12 Augustus, om 06:00 namiddag
(Westwood Baptiste Kerksaal