Wat is die doel en wat word beplan?
Om Hom te loof en eer met lofsang en gebed, te luister na Sy woord en saam te verkeer as Christene.
- Enige persoon wat Sy woord in Afrikaans wil hoor is welkom!
- Aandete word aangebied - R.S.V.P. betyds nodig vir die bediening.
- "Aanbid in Afrikaans" is nie verbonde aan enige kerkgenootskap nie.
|