Afrikaans kook hier in Cary, Noord Carolina!!!
Hierdie maand is die begin van ons "Aanbid in Afrikaans" aande. Ons vra voorbidding dat
dit geseen sal word en kan groei om vir ons hier as Suid Afrikaners die voorreg te kan gee om Sy woord te lees, te hoor en
te besing in Afrikaans:
|