Welkom by die Marais'

Omtrent onsself

Tuisblad
Omtrent ons
Maandelikse Nuus
Ons Laaste Vakansie
Kerk in Afrikaans(Hier in Cary, NC)
Bonnievale Skool Reunnie - November 2006
Argiewe
Ons Stiltetyd Hoekie

Omtrent onsself
Ons (Johan & Annecke) woon tans in Cary ('n dorp naby Raleigh-Durham) in Noord Carolina, VSA met die naaste lughawe so 15 minute se ry van ons af:
 Ons het op 5 Januarie 2001 hervestig vanaf Nederland, waar ons vir drie jaar gewoon het. Ons het  in Baarn gewoon, 'n klein dorpie in die middel van Nederland, naby Utrecht en Hilversum:
Voordat ons Nederland toe getrek het, het ons vir 5 jaar in Pretoria gewoon en voor dit, as getroue WP ondersteuners (nog steeds) in die mooiste Kaap gebly.

Enter content here

Enter content here

Enter content here

Enter content here

Enter supporting content here