|
Vriende en familie
Ons mis al die familie en vriende en sal graag fotos wil he wat ons hier kan in plaas om na te kyk vir as ons te veel verlang - so e-mail ons asseblief 'n foto!!! Click op Nederland en/of Suid Afrika in die linker kolom vir fotos...
|